| DATUM | EREDIENS SE TEMA | TEKSVERS | PREDIKER |
| 02-11-2025 | Vanuit God se liefde, het ons lief | Joh 3:16; 13:31-35 en 15:9-17 Vanuit God se liefde, het ons lief |
Ds MG van Rooyen |
| 27-10-2025 | Gelowige Gryp Geleenthede | Jeremia 32:1-15 Gelowige Gryp Geleenthede |
Ds Du Toit Wessels |
| 19-10-2025 | Blom waar die Here jou geplant het | Jesaja 29:1-14 | Ds MG van Rooyen |
| 12-10-2025 | Breekbaar | 3 Korintiërs 4:7-15 | Ds Du Toit Wessels |
| 05-10-2025 | Ons foto's gee ons hoop vir die toekoms | Psalm 71 Ons foto's gee ons hoop vir die toekoms |
Ds MG van Rooyen |
| 21-09-2025 | Ons is vry om vrug te dra | Galasiërs 5:1;6; 13-26 Ons is vry om vrug te dra |
Ds MG van Rooyen |
| 14-09-2025 | Ons is een liggaam met unieke en onmisbare lede | 1 Korintiërs 12 Ons is een liggaam met unieke en onmisbare lede |
Ds MG van Rooyen |
| 07-09-2025 | Buite beheer | Markus 8: 34-38 | Ds Du Toit Wessels |
| 31-08-2025 | Die groot liefdesgebod | Matteus 22:34-40 | Ds Du Toit Wessels |
| 24-08-2025 | Wees getrou getroud | Eksodus 16:1-21 Wees getrou getroud |
Ds MG van Rooyen |
| 17-08-2025 | Exit met rigting | Eksodus 19:1-20:26 | Ds Du Toit Wessels |
| 10-08-2025 | Exit na die woestyn - verset na vertrou | Eksodus 16:1-21 Exit na die woestyn - verset na vertrou |
Ds MG van Rooyen |
| 03-08-2025 | Exit van plek na persoon | Eksodus 14:1-31 | Ds Du Toit Wessels |
| 27-07-2025 | Exit uit die Bekende - bevry van slawerny | Eksodus 1:1-2:10 Exit uit die Bekende - bevry van slawerny |
Ds MG van Rooyen |
| 20-07-2025 | Om te lewe is Christus | Filippense 1:12-26 Om te lewe is Christus |
Ds MG van Rooyen |
| 13-07-2025 | Twyfel is deel van geloof | Klaagliedere 3:18-33 Twyfel is deel van geloof |
Ds MG van Rooyen |
| 06-07-2025 | Geloof ten spyte van hoe die dobbelsteen val | Habakuk 3:17-18 | Ds Du Toit Wessels |
| 22-06-2025 | Geloof op ons lewensreis | Gen 15:6; Heb 11:8-20 Geloof op ons lewensreis |
Ds MG van Rooyen |
| 15-06-2025 | Die onverklaarbare werk van die Gees | Handelinge 2:14-21 | Ds Du Toit Wessels |
| 08-06-2025 | Die Vuur wat ons aan die brand steek | Handelinge 2:1-13 | Ds MG van Rooyen |
| 03-06-2025 | Die Heilige Gees woon in ons | Romeine 8:1-17 | Ds MG van Rooyen |
| 01-06-2025 | 'n Lewe vol van die Gees | Handelinge 1:1-8 | Ds Du Toit Wessels |
| 29-05-2025 | Ons moet hemel aarde toe bring | Kol 3:1-4 Ons moet hemel aarde toe bring |
Ds MG van Rooyen |
| 25-05-2025 | Morsdood word springlewendig! | Handelinge 2:22-36 Morsdood word springlewendig! |
Ds MG van Rooyen |
| 18-05-2025 | Ek is die opstanding en die lewe | Johannes 11:25-26 | Ds Du Toit Wessels |
| 11-05-2025 | Hoe mooi is jy? | Lukas Gen 12:1-5 Hoe mooi is jy? |
Ds MG van Rooyen |
| 04-05-2025 | Van vrees na 'n splinternuwe verhouding | Lukas 24:36-49 Van vrees na 'n splinternuwe verhouding |
Ds MG van Rooyen |
| 27-04-2025 | Om alles te weet beteken nog niks nie | Lukas 24:13-25 Om alles te weet, beteken nog niks nie |
Ds MG van Rooyen |
| 20-04-2025 | God se kenteken | Mattheus 28:1-10 | Ds Du Toit Wessels |
| 18-04-2025 | Goeie Vrydag Erediens | Psalm 22 | Ds Du Toit Wessels |
| 17-04-2025 | Dankie Here! | Psalm 116 Dankie Here |
Ds MG van Rooyen |
| 13-04-2025 | Die Here is... | Johannes 1 | Ds MG van Rooyen |
| 30-03-2025 | Wag op die Here | Psalm 130 | Ds Du Toit Wessels |
| 23-03-2025 | Dink Dankie | Psalm 103 | Ds Du Toit Wessels |
| 16-03-2025 | Om God bo alles te stel | Genesis 22:1-19 Om God bo alles te stel |
Ds MG van Rooyen |
| 09-03-2025 | God praat met ons | Job 33:12-28 God praat met ons |
Ds MG van Rooyen |
| 02-03-2025 | Ons sondesyfers klop gelukkig nie | Levitikus 16 Ons sondesyfers klop gelukkig nie |
Ds MG van Rooyen |
| 23-02-2025 | Heilige grond deel 2 | Eksodus 3 | Ds Du Toit Wessels |
| 09-02-2025 | My plek op God se bus | 2 Timoteus 3:1-17 | Ds Du Toit Wessels |
| 02-02-2025 | Ons lewenspad is nie gelyk nie | Psalm 27 Ons lewenspad is nie gelyk nie |
Ds MG van Rooyen |
| 26-01-2025 | Loop saam op die pad van geluk | Psalm 84 Stap saam op die pad van geluk |
Ds MG van Rooyen |
| 19-01-2025 | Die hoeksteen van ons geloof | Filippense 2:5-11 | Ds Du Toit Wessels |
