Woordbediening

'n Verskeidenheid preke op audio CD kan by die kerkkantoor bestel word.   Audio CD bestellings

DATUM TEMA TEKSVERS PREDIKER
18-11-2012 Tema: Voete vir Jesus Skrif: Jes 52. Ds Ferdi Gouws
18-11-2012 Tema: "No pain, no gain". Skrif: Mark 13:1-8 Ds Veneto Keyter
11-11-2012 Tema: 'n Groot Lig in die Duisternis   Ds Theuns Coetzee
04-11-2012 Dankoffers Romeine 1:18-32 Ds Veneto Keyter
28-10-2012 Tema: Hervormingssondag Skrif: Jer 18:1-10 Ds Veneto Keyter
21-10-2012 Tema: Oor ons oortredinge is Hy deurboor! Skrif: Jesaja 53:4-12 Ds Veneto Keyter
14-10-2012 Tema: Vir God is alles moontlik Markus 10:17-31 Dr Kobus Prinsloo
14-10-2012 Tema: Skrif: 1 Joh 4:7-21 Ds Johan Enslin
16-09-2012 Tema: En jy? Wie sê jy, is Ek? Skrif: Mark 8:27-38 Ds Veneto Keyter
16-09-2012 Tema: Lewende offers Romeine 12:1-8 Dr Kobus Prinsloo
09-09-2012 Tema: Jesus help mense in nood. Skrif: Markus 7:24-37 Ds Veneto Keyter
02-09-2012 Tema: Die Here verander ons "binneste" en maak ons heeltemal nuut - Hy laat ons LEWE! Skrif: Markus 7 Ds Veneto Keyter
26-08-2012 Tema: Ek en my gesin "dien die Here" - wat beteken dit? Josua 24 Ds Veneto Keyter
19-08-2012 Tema: Is "wysheid" dieselfde as "common sense" en hoe kry mens dit? Spreuke: 9 Ds Veneto Keyter
19-08-2012 Tema: Gee jouself as heilige offers aan die Here. Joh 6:51-58 en Rom 12 Prop Danie Matthee
05-08-2012 Tema: Die gevaar van ongehoorsaamheid en wantroue in God Eks 16:2-4, 9-15 Ds Veneto Keyter
05-08-2012 Tema: Die "Brood wat lewe gee." Eks 16:2-15 en Joh 6:22-35 Dr Kobus Prinsloo
29-07-2012 God gee oneindig baie. Efesiërs 3:1-21 Ds Veneto Keyter
22-07-2012 Die wonderwerk van God se werk - HIER en NOU. Efesiërs 2:11-22 Ds Veneto Keyter
17-06-2012 Die "Son-Bril" laat ons ander in die Regte-Lig sien!   Ds Veneto Keyter
10-06-2012 Van dood na LEWE, van donker na LIG   Ds Veneto Keyter
03-06-2012 Van dood na LEWE, van donker na LIG Romeine 8:12-17 Ds Veneto Keyter
03-06-2012 "Dissipels doen wat Jesus doen" Johannes 13 Dr Kobus Prinsloo
27-05-2012 Tema 7: Ek-julle is die Lig   Ds Matie van Niekerk
26-05-2012 Tema 6: Gee van die Lig   Ds Matie van Niekerk
25-05-2012 Tema 5: Liefde skyn Lig   Ds Matie van Niekerk
24-05-2012 Tema 4: Diens bring Lig   Ds Matie van Niekerk
23-05-2012 Tema 3: Aanbidding-Lof gee Lig   Ds Matie van Niekerk
22-05-2012 Tema 2: Die KERK as LIG   Ds Matie van Niekerk
21-05-2012 Tema 1: Die WOORD en LIG   Ds Matie van Niekerk
20-05-2012 Tema: "Dis so lekker in die Lig. Kan ons nie maar net hier bly nie?"   Ds Veneto Keyter
13-05-2012 Besit die Heilige Gees jou siel? Romeine 8:1-17 Dr Kobus Prinsloo
22-01-2012 "Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking" Jakobus 5:16 Dr Kobus Prinsloo
15-01-2012 Laat skyn jou lig! Jesaja 60: 1-7 Dr Kobus Prinsloo


† Na bo †
© 2009-2024 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.