Elke diensterrein bestaan uit ten minste een ouderling (ter wille van verteenwoordiging op die Kerkraad), sowel as ander lede van die Kerkraad en lidmate uit die gemeente (laasgenoemde ook bekend as dienswerkers).