Woordbediening

'n Verskeidenheid preke op audio CD kan by die kerkkantoor bestel word.   Audio CD bestellings

DATUM TEMA TEKSVERS PREDIKER
31-12-2015 Oujaarsaand Diens se Tema:
Al wat ek wens, is Christus as enigste bate
Skriflesing: Filippense 3 ves 1 - 21 Ds MG van Rooyen
27-12-2015 Klassieke Diens se Tema:
Die Vredevors maak ons Sy vredemakers
Skriflesing: Lukas 2:8-20 Ds MG van Rooyen
13-12-2015 Klassieke Diens se Tema:
Kersfees - Christusfees of krismis
Skriflesing: Lukas 2 vers 08 - 20 Ds MG van Rooyen
06-12-2015 Klassieke Diens se Tema:
Gelukkig om vir Jesus vervolg te word
Skriflesing: Matt 5:10 - 12 Ds MG van Rooyen
22-11-2015 Klassieke Diens se Tema:
Gelukkig met 'n rein hart.
Skriflesing: Matt 5:8; 27-28; 6:24; 12:34-35; 15:18-19; 23:25-28 Ds MG van Rooyen
15-11-2015 Klassieke Diens se Tema:
Liefde het geen brieke nie.
Skriflesing: Matteus 5:7 Ds MG van Rooyen
08-11-2015 Formele Diens se Tema:
Gelukkig is hulle wat dors en honger na wat reg is
Skriflesing: Matteus 5 vers 6 Ds MG van Rooyen
01-11-2015 Formele Diens se Tema:
Gelukkig is hulle wat leef met 'n sagte hart.
Skriflesing: Num 12:3; Matt 5:5, 11:28-30 Ds MG van Rooyen
18-10-2015 Formele Diens se Tema:
Gelukkig is hulle wat afhanklik van God is.
Skriflesing: Matt 5:3; Jak 4:13-17 Ds MG van Rooyen
11-10-2015 Formele Diens se Tema:
God bemoedig ons sodat ons ander kan bemoedig.
Skriflesing: 2 Kor 1:1-11 Ds MG van Rooyen
04-10-2015 Formele Diens se Tema:
As jou wekker môreoggend 06h00 afgaan, hoe gaan jy lewe?
Skriflesing: Kolossense 3:5-17 Proponent
Francois Maritz
27-09-2015 Formele Diens se Tema:
Wat is jou lewensleuse?
Skriflesing: Efesiërs 4:1-6 Proponent
Francois Maritz
20-09-2015 Formele Diens se Tema:
Gelowiges neem mense na die Here toe
Skriflesing: Mark 2:1-12 Ds MG van Rooyen
20-09-2015 Informele Diens se Tema:
Wat gaan jy doen om by Jesus se voete uit te kom?
Skriflesing: Markus 2:1-12 Proponent
Francois Maritz
13-09-2015 Formele Diens se Tema:
Is Jesus se woorde en dade jou woorde en dade?
Skriflesing: Johannes 17:20-23 Proponent
Francois Maritz
06-09-2015 Formele Diens se Tema:
Is jy 'n papie of 'n skoenlapper?
Skriflesing: Filippense 2: vers 1 tot 5 Ds MG van Rooyen
06-09-2015 Informele Diens se Tema:
Waarna streef jy? Alleenheid of eenheid?
Skriflesing: Filippense 2:1-4 Proponent
Francois Maritz
30-08-2015 Informele Diens se Tema:
Vriende stel vir mekaar 'n voorbeeld van hartlike liefde en eerbied.
Skriflesing: Rom 12:1-10 Ds MG van Rooyen
23-08-2015 Formele Diens se Tema:
Hoe lyk jou lewe in die teenwoordigheid van Jesus Christus?
Skriflesing: Lukas 19:1-10 Proponent
Francois Maritz
02-08-2015 Formele Diens se Tema:
Ons moet mekaar liefhê
Skriflesing: 1 Johannes 3 vers 11-18 Ds MG van Rooyen
26-07-2015 Informele Diens se Tema:
Help mekaar
Skriflesing: Gal 5:25-6:10 Ds MG van Rooyen
26-07-2015 Formele Diens se Tema:
Sal jy die sondaar sagmoedig reghelp?
Skriflesing: Galasiërs 6:1-10 Proponent
Francois Maritz
19-07-2015 Informele Diens se Tema:
Wees 'n vriend vir tollenaars en sondaars
Skriflesing: Lukas 5:27 - 32 en Lukas 7:34 Ds MG van Rooyen
12-07-2015 Formele Diens se Tema:
Is jy afhanklik van...?
Skriflesing: 1 Konings 17:1-24 Proponent
Francois Maritz
28-06-2015 Informele Diens se Tema:
Is jy 'n held?
Skriflesing: 2 Samuel 1:17-27 Proponent
Francois Maritz
21-06-2015 Formele Diens se Tema:
Glo in die Here wat storms stilmaak.
Skriflesing: 4:35-41 Ds MG van Rooyen
21-06-2015 Informele Diens se Tema:
Waarom is julle so bang? Het julle dan nie geloof nie?
Skriflesing: Markus 4:35-41 Proponent
Francois Maritz
14-06-2015 Informele Diens se Tema:
Ons is saaiers van die Woord
Skriflesing: Markus 4:26-32 Ds MG van Rooyen
07-06-2015 Formele Nagmaal se Tema:
Volgelinge van Jesus
Skriflesing: Mark 3:20-35 Ds MG van Rooyen
31-05-2015 Formele Diens se Tema:
Hier is ek! Stuur my!
Skriflesing: Jes 6:1-8 Ds MG van Rooyen
31-05-2015 Informele Diens se Tema:
Moet nie moeg word om goed te doen nie
Skriflesing: Galasiërs 6:1-10 Proponent
Francois Maritz
24-05-2015 Informele Diens se Tema:
Jesus se programaankondiging vir ons as Sy kerk na hemelvaart
Skriflesing: Hand 1:1-8 Ds MG van Rooyen
24-05-2015 Formele Diens se Tema:
Pinksterfees
Skriflesing: Handelinge 2: 1 - 21 Proponent
Francois Maritz
24-05-2015 Formele Diens se Tema:
Om te wag op God se belofte
Skriflesing: Handelinge 1: 1 - 12 Proponent
Francois Maritz
21-05-2015 Pinksterpreek se Tema:
Gelowiges getuig Die ABC van gemeentewees
Skriflesing: Hand 2:37-47 Ds MG van Rooyen
19-05-2015 Formele Diens se Tema:
Saam met wie leef jy?
Skriflesing: Handelinge 18: 1 - 12 Proponent
Francois Maritz
17-05-2015 Pinksterpreek se Tema:
Gelowiges getuig
Skriflesing: Hand 28:16-31 Ds MG van Rooyen
17-05-2015 Formele Diens se Tema:
God gee sekerheid
Skriflesing: 1 Joh 5:6-13 Ds MG van Rooyen
17-05-2015 Informele Diens se Tema:
Getuig jou getuienis van die Geheim?
Skriflesing: 1 Johannes 5 vers 6 - 13 Proponent
Francois Maritz
14-05-2015 Formele Diens se Tema:
Hemelvaart
Skriflesing: Lukas 25: 36 - 53 Proponent
Francois Maritz
10-05-2015 Informele Diens se Tema:
Kinders van die Here het lief.
Skriflesing: 1 Joh 4:19-5:5 Ds MG van Rooyen
10-05-2015 Formele Diens se Tema:
Kan jou geloof die wêreld wen?
Skriflesing: 1 Johannes 5 vers 1 - 5 Proponent
Francois Maritz
03-05-2015 Formele Diens se Tema:
Ons liefde vir God word sigbaar in ons liefde vir mekaar.
Skriflesing: 1 Joh 3:11-24 Ds MG van Rooyen
19-04-2015 Formele Diens se Tema:
Toegewyde gelowiges leef 'n loflied lewe!
Skriflesing: 2 Kron 5 Ds MG van Rooyen
12-04-2015 Formele Diens se Tema:
JESUS IS DIE GOEIE HERDER VIR ONS AS SY SKAPE.pdf
Skriflesing: Johannes 10:1-21 Ds MG van Rooyen
05-04-2015 Formele Diens se Tema: Paassondag
Die Here se verhaal met jou
Skriflesing: Johannes 20 vers 1 - 18 Ds MG van Rooyen
03-04-2015 Goeie Vrydag:
God het Jesus Christus verlaat ter wille van ons
Skriflesing: Matteus 27 : 45 - 56 Ds MG van Rooyen
02-04-2015 Groot Lydensweek:
Spot jy vir Jesus?
Skriflesing: Matteus 27: 27 - 44 Ds MG van Rooyen
01-04-2015 Groot Lydensweek:
Sien jouself
Skriflesing: Matteus 27:11-26 Proponent
Francois Maritz
30-03-2015 Groot Lydensweek:
Sien jou familie
Skriflesing: Matteus 1 Proponent
Francois Maritz
22-03-2015 Informele Diens se Tema:
'n Hart wat klop vir 'n uitgestrekte Hand.a>
Skriflesing: Jeremia 31:31-34 Ds MG van Rooyen
30-03-2015 Groot Lydensweek:
Sien jou familie
Skriflesing: Matteus 1 Proponent
Francois Maritz
15-03-2015 Formeel. Belydenisaflegging
Kyk op en leef
Skriflesing: Num 21:1-9; Joh 3:14-21 Ds MG van Rooyen
08-03-2015 Formele Diens se Tema:
Ek is die Here jou God wat jou bevry het
Skriflesing: Eksodus 20:1-17 Proponent
Francois Maritz
01-03-2015 Informele Diens se Tema:
Die kruis vra 'n prys
Skriflesing: Markus 8:27-38 Ds MG van Rooyen
22-02-2015 Informele Diens se Tema:
Ons is God se fontein van liefde.
Skriflesing: 1 Johannes 4 Ds MG van Rooyen
22-02-2015 Formele Diens se Tema:
God is liefde - Leef soos 'n fontein van liefde
Skriflesing: 1 Joh 4:7-21 Proponent
Francois Maritz
15-02-2015 Informele Diens se Tema:
Ons is God se fontein van liefde.
Skriflesing: Jesaja 58:1-14 (Teksvers Jes 58:11) Ds MG van Rooyen
08-02-2015 Formele Diens se Tema:
Die Here is 'n Almagtige God wat sy kinders lief het
Skriflesing: Hab 1:2-4 en 12-13; Hab 2:1; Hab 3 Ds MG van Rooyen
08-02-2015 Informele Diens se Tema:
God
Skriflesing: Habakuk 3 Proponent
Francois Maritz
25-01-2015 Formele Diens se Tema:
Wysheid en dwaasheid
Skriflesing: Spreuke 9 Proponent
Francois Maritz
22-01-2015 Formele Diens se Tema:
Die krag van gebed.
Skriflesing: Hab 1:2-4 en 12-13; Hab 2:1; Hab 3 Ds MG van Rooyen
21-01-2015 Formele Diens se Tema:
Om saam te bid.
Skriflesing: Hab 1:2-4 en 12-13; Hab 2:1; Hab 3 Ds MG van Rooyen
20-01-2015 Formele Diens se Tema:
Jesus leer ons bid.
Skriflesing: Hab 1:2-4 en 12-13; Hab 2:1; Hab 3 Ds MG van Rooyen
19-01-2015 Formele Diens se Tema:
Jesus bid altyd weer.
Skriflesing: Hab 1:2-4 en 12-13; Hab 2:1; Hab 3 Ds MG van Rooyen
18-01-2015 Formele Diens se Tema:
Die Here stuur ons almal uit.
Skriflesing: Matt 10:16-25 Ds MG van Rooyen
04-01-2015 Formele Diens se Tema:
Ons krag is in stil wees en vertroue hê in die Here.
Skriflesing: Jesaja 30:1-26 Ds MG van Rooyen


† Na bo †
© 2009-2019 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.