Woordbediening

'n Verskeidenheid preke op audio CD kan by die kerkkantoor bestel word.   Audio CD bestellings

DATUM TEMA TEKSVERS PREDIKER
31-12-2016 Nuwejaarsdiens se Tema: God is by ons in 2017 Skriflesing: 2 Konings 6 vers 8 tot 23 Ds MG van Rooyen
11-12-2016 Klassieke Diens se Tema: Die familie van Christus is nie 'n grand familie nie Skriflesing: Matteus 1 vers 1 tot 17 Ds MG van Rooyen
13-11-2016 Klassieke Diens se Tema: Hier is ek! Stuur my! Skriflesing: Jesaja 6 vers 1 tot 13 Ds MG van Rooyen
23-10-2016 Klassieke Diens se Tema:
Ons is God se boodskappers
Skriflesing: Esegiël 33 vers 1 - 19 Matteus 10 vers 32 - 33 Ds MG van Rooyen
16-10-2016 Eietydse Diens se Tema:
God sal doodsbeendere lewend maak
Skriflesing: Esegiël 36 vers 24 - 29 en 37 vers 1 - 14 Ds MG van Rooyen
09-10-2016 Eietydse Diens se Tema:
Ware rykdom het niks met geld te doen nie
Skriflesing: Lukas 12 vers 13-21 Ds MG van Rooyen
02-10-2016 Eietydse Diens se Tema:
Gee alles prys om God se skat te kry
Skriflesing: Matt 13 vers 44-50 Ds MG van Rooyen
25-09-2016 Klassieke Diens se Tema:
Is jy 'n saamloper of 'n volgeling?
Skriflesing: Lukas 14 vers 25-33 Ds MG van Rooyen
18-09-2016 Eietydse Diens se Tema:
Kies God en kry die ewige lewe.
Skriflesing: Markus 10 vers 17-31 Ds MG van Rooyen
11-09-2016 Klassieke Diens se Tema:
Genade laat my dankbaar lewe
Skriflesing: Matteus 19 vers 27 en Matteus 20 vers 16 Ds MG van Rooyen
04-09-2016 Eietydse Diens se Tema:
Net Christus red
Skriflesing: Lukas 18 vers 9-17 Ds MG van Rooyen
28-08-2016 Eietydse Diens se Tema:
Mense wie se sondeskuld vergewe is
Skriflesing: Lukas 7 vers 36-50 Ds MG van Rooyen
14-08-2016 Klassieke Diens se Tema:
Volhard in gebed
Skriflesing: Lukas 18 vers 1-8 Ds MG van Rooyen
07-08-2016 Eietydse Diens se Tema:
Die liefdevolle vader en sy 2 verlore seuns.
Skriflesing: Lukas 15 vers 11-32 Ds MG van Rooyen
24-07-2016 Eietydse Diens se Tema: Die Saaier Skriflesing: Matt 13 vers 1-9; 18-23 Ds MG van Rooyen
17-07-2016 Klassieke Diens se Tema:
Die Heilige Gees maak ons almal deel van die kerk.
Skriflesing: Handelinge 2 vers 14-24 Ds MG van Rooyen
26-06-2016 Eietydse Diens se Tema:
Ons erf saam met Christus alles wat God beloof het
Skriflesing: Romeine 8 vers 17 - 30 Ds MG van Rooyen
12-06-2016 Eietydse Diens se Tema: Back to the basics. Skriflesing: Jeremia 1 vers 4 - 10 Ds MG van Rooyen
05-06-2016 Klassieke Diens se Tema:
God se roeping aan Sy kinders in ons land vandag
Skriflesing: Kolossense 2:6-15 Ds Ferdie Gouws
29-05-2016 Klassieke Diens se Tema:
Kies om Geesbeheers te lewe.
Skriflesing: Romeine 8:1-17 Ds MG van Rooyen
22-05-2016 Klassieke Diens se Tema:
Die Heilige Gees bring vir ons bewyse.
Skriflesing: Johannes 16: 1-15 Ds MG van Rooyen
01-05-2016 Klassieke Diens se Tema: Christene leef loflewens! Skriflesing: 1 Petrus 1:1-9 Ds MG van Rooyen
24-04-2016 Eietyds Diens se Tema:
Wat is dan die betekenis van Sy opstanding?
Skriflesing: Korintiërs 15:35 - 50 Ds MG van Rooyen
10-04-2016 Eietyds Diens se Tema:
Christus se opstanding breek vir ons die nuwe lewe oop!
Skriflesing: 1 Kor 15:12-28 Ds MG van Rooyen
06-03-2016 Klassieke Diens se Tema:
Gelowiges volg Christus op Sy lydensweg
Skriflesing: Mark 10:32-45 Ds MG van Rooyen
28-01-2016 Aflegging van geloofsbelydenis:
Laat toe dat God, deur jou, die wêreld verander.
Skriflesing: Daniël 1 Ds MG van Rooyen
17-01-2016 Eietydse Diens se Tema: Game Changer Skriflesing: 1 Kor 12: 1 - 8 Ds Deon Els
14-02-2016 Klassieke Diens se Tema:
Bevestiging van Ds Deon Els.
Skriflesing:  
31-01-2016 Klassieke Diens se Tema:
Ons lewenskwaliteit word bepaal deur ons siening van God.
Skriflesing: Sefanja 3:14-20 Ds MG van Rooyen
17-01-2016 Eietydse Diens se Tema:
Jy moet die Here jou God liefhê
Skriflesing: Deut 6:1-25 Ds MG van Rooyen
10-01-2016 Klassieke Diens se Tema: God en ek Skriflesing: Genesis 1:1, 26, 27 en Ps 8 Ds MG van Rooyen
03-01-2016 Klassieke Diens se Tema:
Met die Here as my God sien ek kans vir 2016!
Skriflesing: Openbaring 1:1-8 Ds MG van Rooyen


† Na bo †
© 2009-2019 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.