
Hieronder is PDF-dokumente van al ons poppekasvertonings. Klik net op die dokument en dan is dit gereed om afgelaai te word
Lees die stories vir jul kleuters en laai ook gerus die inkleurprente en handpoppe af.

Pappa Mamma Willem Adel Frikkie
Handpoppe om te druk en in te kleur.
 

 


Help vir Willem om by Frikkie uit te kom
Vingerpoppe om te druk en in te kleur.
 
 

 

