Staptoer 2025
Fokus teks: Filippense 3: 13-14 – AFR83
'(Geliefdes), ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is.
Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus.'
Van 2-4 Desember 2025 het die vierde gesamentlike staptoer plaasgevind. Met Eersterivier as basis het ons heerlik gestap by St Francis, Stormsrivier en Lady Slipper. Dankie aan Lorraine en Sherwood gemeentes dat ons dit weer kon saam aanpak.






2018 - 2024


† Na bo †
© 2009-2026 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.