
|
Wie is ons? Rian Viljoen Hannes le Roux Jacques van Wyngaardt |
Wat doen ons? Die diensterrein Diensverhoudinge bestuur alle diensverhoudinge tussen die werkgewer, in hierdie geval die Kerkraad, en al sy werknemers. |
Hoe dien ons die gemeente? Hou toesig oor en bevorder die toepassing van billike arbeidspraktyke. Hou toesig oor die doeltreffendheid van alle werksprosesse en infrastrukture. Bevorder goeie arbeidsverhoudings en aangename werksomstandighede. Verseker die nakom van die kerkordelike bepalings en opstel van pre-advieslyste. Streef ook daarna om op Christelike wyse probleme en geskille te besleg. Indeling van Wyke |
Skakel asseblief die Kerkkantoor 041 360 1484
