2 Korintiërs 4 vers 7: Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek;
die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie.


Wie is ons?

7 Dawie van Zyl & Wimpie Muller & JC van der Westhuizen & Hendre Potgieter
8 Belydenisklas van 2025 - Dirk Kotze
9 Margita Marx & Jaco Pretorius
10 Petro Vlok & Ashleigh Frazenberg
11 Toit Wessels & Christoff van der Merwe & Jacky van Heerden & Henriette Gerber
Wat doen ons?

Ons taak is fasilitering en koördinering van die verskillende jeugbedieninge in die gemeente met die oog op geestelike opvoeding, versorging en groei van die jeug. Ons is altyd op soek na helpers by die jongmense.

Kategese (Sondae 09h45)
Selgroep vir hoërskool jongmense (Leef@Kerk)
Selgroep vir werkende/studerende jongmense
Hoe kan jy by ons inskakel?

Vir meer inligting, kontak:

Toit Wessels 084 240 2916 toit@ngkraggakamma.co.za


#IMAGINE 2026 vorm - 28-30 Maart 2026 - Called + Sent - Mattheus 4:19





† Na bo †
© 2009-2026 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.