Hugo Nothnagel, Kian Schellingerhout, JC Strydom, Kian van Biljon, Marius van der Merwe, Francois Vosloo

Luhein Frazenburg, Mieke Dolphin, Nicole Le Roux, Ruan Oosthuizen, Sarah Steenekamp, Tiaan Peens, Zak Olivier, Zanie Vlok

Van Stadens Tiener Staptoer 2022
Van 5-7 Desember 2022 het 24 van Kraggakamma en Lorraine Gemeente se Tieners op 'n staptoer gegaan. Tussendeur die stap, lag en sweet is verhoudings op verskeie vlakke bevorder.
Ons het by die Van Stadens Voortrekker Kampeerterrein tuisgegaan.
Elke dag is daar op 'n verskillende staproete by 'n verskillende simbool stilgestaan.
Dag 1 (Kruis): Stap in die Van Stadens Wildflower Reserve. By die Kruis naby die Van Stadens brug gesels ons oor wat die kruis vir ons beteken, en wat dit beteken om 'n kruis te dra.
Dag 2 (Protea): Stap na die Laer Van Stadens Dam, asook oor die Ou Van Stadens Treinbrug. Ons gesels oor hoe ons (soos 'n protea blom) nie onsself moet vergelyk met ander nie. Ons kan blom soos ons is. Terwyl ons oor die brug stap, gesels ons ook oor vrese.
Dag 3 (Berg): Klim Lady Slipper op en af. Ons gesels oor hoogtepunte en laagtepunte in ons lewe. En hoe ons verseker kan weet God stap saam met ons al is ons heelbo of heelonder.
Dankie aan die 10 volwassenes wat saam met ons op die staptoer was, en 'n spesiale dankie aan elke Tiener wat saamgestap het.
"You're off to Great Places. Today is your day. Your mountain is waiting, so get on your way! (Dr Seuss)

Belydenisgroep 2022: Cara-Mari Botha, Wiaan Hanekom, Rhyan Mulder, Thriscka Stapelberg, Evan Strydom, Liane Vlok, Shaun Westraadt

Die Belydenisklas van 2022 het die bal aan die rol gesit die jaar deur af te skop met Ten-Pin bowling. Daar was baie gees en almal het dit baie geniet.
Lizzy, Stoffel, Bella, Wouter, Salomo, Wysmuis en Wolf te luister. Die Poppekas gaan voorlopig een keer 'n maand plaasvind.
Thabo Botha, Karla du Toit, Daniel Grobler, Carli Human, Samantha Jackson, Handre Janse van Rensburg, Ischke Kotze, Doney Laminie,
Bianca Meiring, Clarise Moolman, Tanielle Moolman, Ethan Terblanche, Deidre Venter, Justin Wilken, Marnus Winter & Sonica Wolmarans
 
  
Belydenis van Geloof: 16de Februarie 2020
Ina Botes, Jean-Mari Mulder, Jane Nel, Dylan Opperman, Line Redpath, Linzi Scholtz,
De-Leon Strydom, Chantene van Biljon, Carika van Heerden en Rhenoldu van Niekerk.

Kerkraadslede 2019

Senior Jeug uitreik na Baakensvallei - 19 Mei 2019

Kermis 1ste Mei 2019

Maart Malligheid 1 Maart 2019

Belydenisaflegging katkisante 17 Februarie 2019

ViA afskop 28 Januarie 2019

LEEF@DISAVONTUURRUKLIK   18-20 Januarie 2019 J-Bay VCSV Kampterrein

Ons skop 2019 af met groot opgewondenheid!

ViA se afsluiting 19 November 2018
 

ViA Vrouetee saam met Lindie Strydom se tema was "Breek die reëls" - 15 September 2018
 

Kraggakamma Kermis - 16 Junie 2018

Moedersdagtee - Saterdag 12de Mei 2018

Die verhaal oor die onwankelbare geloof van Dawid en Goliat in 1 Samuel 1

Gemeente verwelkom nuwe intrekkers by 'n besonderse geleentheid: 19de April 2018

Ons is 'n eenvoudige geloofsgemeenskap onder permanente konstruksie van die Heilige Gees.
Ons leef met vreugde. Verwelkom vreemdelinge. Soek die hart van God vir elkeen

Maart Malligheid: 9de Maart 2018

ViA se afskop en eerste saamkuier- geleentheid 19de Februarie 2018

