Woordbediening

'n Verskeidenheid preke op audio CD kan by die kerkkantoor bestel word.   Audio CD bestellings

DATUM TEMA TEKSVERS PREDIKER
05-12-2010 "Die Koninkryk kom!" - rede vir vrees of vreugde? Matt 3:1-12 Ds Veneto Keyter
14-11-2010 'n Tyd vir Alles Pred. 3:1-14 Dr Leon Steenkamp
14-11-2010 Neem jou kruis op, en stap saam met Christus (op pad). Matt. 16:21-28 Ds Veneto Keyter
07-11-2010 LEEF! Efes. 1:15-23, 3:14-21 Dr Leon Steenkamp
10-10-2010 Sola Gratia (Net Genade) 2 Kor. 12:9 Dr Leon Steenkamp
24-10-2010   Fil 4:1-20 Ds Louis Louw
24-10-2010 Boodskap: Die kat se snor Jakobus 4: 1-10 Prop Danie Matthee
10-10-2010 Lord of the Dance 2 Sam. 6 Dr Leon Steenkamp
10-10-2010 Gestuurde dissipelmaker Matt. 28 Ds Ferdi Gouws
19-09-2010 Die verlore seun word weggewys. Hosea Ds Veneto Keyter
05-09-2010 Die Skat wat gedeel moet word. Psalm 119 Ds Veneto Keyter
30-08-2010 Christene wat Skinder Efes. 3: 5, 6; Kol. 1: 26 - 29 Dr Leon Steenkamp
22-08-2010 Die herstel van God se volk Jes. 58: 1-14 Ds Veneto Keyter
22-08-2010 Wat is op die menu? Spr. 15: 16,17 Dr Leon Steenkamp
15-08-2010 'n Spyskaart vir Lewe Spr. 15: 16, 17 Dr Leon Steenkamp
15-08-2010 Hou die oë op Jesus 2 Tim 2:1-12 Ds Veneto Keyter
08-08-2010 Ons Moeder in die Hemel   Dr Leon Steenkamp
01-08-2010 Hemelse heerlikheid Rom. 8:31-39 Dr Leon Steenkamp
25-07-2010 Volhard getrou, met passie, vir Jesus. Die kroon wag! 2 Tim 2:1-12 Ds Veneto Keyter
18-07-2010 Lasdraers en Russoekers. Matt. 11: 28-30 Dr Leon Steenkamp
18-07-2010 Wat is WERKLIK belangrik in ons geloof? Gal. 6: 11-16. Ds Veneto Keyter
13-06-2010 Laduma   Dr Leon Steenkamp
06-06-2010 Mens en Skepping loof God Ps. 30 Ds Veneto Keyter
30-05-2010 NG Kerk Pinksterkerk Efes. 5: 15-20 Dr Leon Steenkamp
30-05-2010 Sien Ons Koning Kom En Regeer   Prop Danie Matthee
23-05-2010 Atene - In publieke gesprek oor geloof Handelinge 17:16-34 Ds Veneto Keyter
16-05-2010 Toegedraai in God se liefde Jesaja 11:1-9 Prop Danie Matthee
11-04-2010 Paasfees, Verlossingsfees Ex. 12: 1-14, 24-28 Dr Leon Steenkamp
07-03-2010 The Message in the Mess Age Rom. 10: 9-11 Dr Leon Steenkamp
28-02-2010 Tussen Kersfees en Paasfees Luk 4: 14-30 Dr Leon Steenkamp
24-01-2010 Genadejaar - Fokus op my Persoonlike Reaksie Luk 4: 14-30 Dr Leon Steenkamp
22-01-2010 Genadejaar - Fokus op God se Werking Luk 4: 14-30 Dr Leon Steenkamp
21-01-2010 Genadejaar - Fokus op die Wêreld Luk 4: 14-30 Dr Leon Steenkamp
20-01-2010 Genadejaar - Fokus op Medegelowiges Luk 4: 14-30 Dr Leon Steenkamp
19-01-2010 Genadejaar - Fokus op God se Woord Luk 4: 14-30 Dr Leon Steenkamp
18-01-2010 Genadejaar - Fokus op God Luk 4: 14-30 Dr Leon Steenkamp
17-01-2010 Genadejaar - Fokus op Stilte Luk 4: 14-30 Dr Leon Steenkamp
17-01-2010 Bewe van Blydskap Jesaja 60: 1-5 Dr Leon Steenkamp
       
05-12-2009 Liefdevolle Goedheid   Dr Leon Steenkamp
22-11-2009 Nuusbulletin Kol. 2: 13, 14 Dr Leon Steenkamp
Kersfees 2009 Kersfees   Ds Veneto Keyter
15-11-2009 Waarom bly mense weg? Hebr. 10: 11-25 Ds Veneto Keyter
08-11-2009 Waarom en Waarmee Woeker en Woel Kol. 2: 13, 14 Dr Leon Steenkamp
01-11-2009 As Hy Weer Kom... 1 Joh. 2: 28 Dr Leon Steenkamp
01-11-2009 Die Hoëpriester van 'n beter verbond   Ds Veneto Keyter
25-10-2009 Hervorming en Bartimeus   Ds Veneto Keyter
18-10-2009 Brood wat regtig volmaak   Ds Veneto Keyter
18-10-2009 SARS Mark 12: 17 Dr Leon Steenkamp
11-10-2009   Hand 2 : 27-47 Ds Veneto Keyter
27-09-2009 Nuwe Lentelewe Kommunikasie Efes. 4: 25 - 5:2 Dr Leon Steenkamp
20-09-2009 Krag van die doop Hand 2 : 37-47 Ds Veneto Keyter
13-09-2009 Die Realiteit van die Vervolgde Kerk Hebr. 10: 31-39 Dr Leon Steenkamp en Gerrit Coetzee
06-09-2009 Ons Hoëpriester en sy offer   Ds Veneto Keyter
30-08-2009 Evangelie vir Asië   Ds Veneto Keyter
30-08-2009 Doopbediening deur Ds Keyter.   Prop Danie Matthee
23-08-2009 My geestelike tuiste Gen 1:26-27,31. Ds Veneto Keyter
09-08-2009 Vrede in Storm-tye Johannes 6: 1-21 Ds Veneto Keyter
02-08-2009 Aanskou die mens Johannes 19 Ds Veneto Keyter
21-06-2009 OM GOD SE LIEFDE TE "SIEN" 1 Joh. 4: 12 Dr Leon Steenkamp
21-06-2009 Vadersdag   Frans Krause en Karl Lokotsch
07-06-2009 Framesby Hoërskool se 20 jaar reunie   Ds Juanne Mienie
07-06-2009 Tema: Die Gees en Gestuurdes   Ds Veneto Keyter
31-05-2009 Pinksterfees en Nagmaal   Dr Leon Steenkamp en Prop Danie Matthee
24-05-2009   1 Sam 1; John 21 Ds Louis Louw
24-05-2009 Wie is die Heilige Gees   Dr Leon Steenkamp
17-05-2009 BYSAAK of BASIC Fil. 3: 1-16 Dr Leon Steenkamp
17-05-2009 Vriende van Jesus Christus, die Seun van God! Joh. 15: 9-17 Prop Danie Matthee
10-05-2009 Gaan - ander OF anders Hand. 8: 26-40 Dr Leon Steenkamp
10-05-2009 Wie is Jesus?   Prop Danie Matthee
10-05-2009 God - my Vriend of Vyand Eks 14 Ds Veneto Keyter
03-05-2009 Werk want die nag kom nader... Spr. 6:6 - 11 Dr Leon Steenkamp
26-04-2009 Jesus, die opgestane Heer Joh 20 Ds Veneto Keyter
19-04-2009 Ken God Spr 3: 5-6 Ds N van der Merwe
08-03-2009 Paasweek 2009   Dr Leon Steenkamp
15-03-2009 Getrouheid in Lyding 1 Petrus 3:13-22 Dr Leon Steenkamp
08-03-2009 God se groot opdrag   Ds Veneto Keyter
15-03-2009     Di Veneto Keyter en Ben Fourie
15-03-2009 The Champion of the World   Dr Leon Steenkamp
08-03-2009 Die Genade van die Here se Leiding - en Lyding 1 Petr. 2:18-25 Dr Leon Steenkamp
08-03-2009 My Gesin is my Veilige Hawe Kol 3:12-21 Prop Danie Matthee
15-02-2009 Groot Geloof Goeie Gebed Markus 5:25-34 [Rom 8:26-27] Dr Leon Steenkamp
15-02-2009 My passie in die Lewe Gal 2:11-16 Ds Ferdi Gouws
08-02-2009 Jesus se bloed versoen my met God Rom 3:21-26 Prop Danie Matthee
08-02-2009 For 2009 to be Fine Rom 8:37 Dr Leon Steenkamp
2009 Koninkrykstyd 1 Samuel 8 Ds Veneto Keyter
01-02-2009 God verander van plan Jona 3:1-5 Ds Veneto Keyter
01-02-2009 Jesus se bloed was my sonde weg Rom 3:21-26 Prop Danie Matthee
25-01-2009 Maak 'n Sege van 2009 Rom 8:37 Dr Leon Steenkamp
18-01-2009 God se manier om mense deur moeilike tye te bring 1 Samuel 8 Ds Veneto Keyter
       
     12-2008 Sege in 2009   Dr Leon Steenkamp
     11-2008 Kersfees Johannes 3:16 Dr Leon Steenkamp
16-11-2008 Passie vir God Matteus 25:1-13 Ds Veneto Keyter
16-11-2008 Jou invloed op ander maak saak!   Ds Veneto Keyter
02-11-2008 Hoe, Hoekom, Hoeveel word gegee? Romeine 12:1, Maleagi 3:10-12, 2 Korintiërs 9:7-8 Dr Leon Steenkamp
02-11-2008 Die Pou en die Nagtegaal.   Ds Veneto Keyter
06-10-2008 Alles tot God se eer! 1 Tessalonisense 2:1-8 Ds Veneto Keyter
19-10-2008 Hoe hanteer God ons sonde? Lukas 23:33-43 en Romeine 3:21-26 Prop Danie Matthee
19-10-2008 Die regte resep vir die lewe. Psalm 19:31-40 Ds Veneto Keyter
17-10-2008 Lewe Waardig volgens Lewenswaardes 1 Korintiërs 10:23-31 Dr Leon Steenkamp
05-10-2008 Kyk met God se oë na jou naaste, en wees in staat om te vergewe. Genesis 50 Ds Veneto Keyter
21-09-2008 Lewe om te Saai OF Lewe Saai Galasiërs 6:7 Dr Leon Steenkamp
21-09-2008 Die Heilige Gees verander ons in God se ligte.   Ds Veneto Keyter
14-09-2008 Hoe lyk ons vir God? 2 Korintiërs 5:21 Dr Leon Steenkamp
07-09-2008 Van Verbintenis-Nagmaal tot Vandag se Viering, Verkondiging en Verwagting van Nagmaal. 1 Korintiërs 11:23-29 Dr Leon Steenkamp
24-08-2008 Krummels vir die hondjies. Matteus 15:21-28 Ds Veneto Keyter
24-08-2008 Die Rot en die Koninkryk. Openbaring 4:1-11 Ds Veneto Keyter
10-08-2008 Maak die mense My dissipels. Matteus 28:16-20 Prop Danie Matthee
10-08-2008 Soos Wie Lyk Jy? Efesiërs 4:17-24 Dr Leon Steenkamp
10-08-2008 Hoe lank hou die liefde?   Ds Matie van Niekerk
03-08-2008 Bekeer tot Eer. Maleagi 2:1; 3:13; 4:3 Dr Leon Steenkamp
03-08-2008 Hoe lank hou ons godsdiens?   Ds Matie van Niekerk
27-07-2008 "Wat op aarde maak ek hier?" Lukas 12:15-21 en Romeine 11:33-36 Prop Danie Matthee
27-07-2008 Keer terug na God Hosea 12:7 Dr Leon Steenkamp
20-07-2008 Prediking: Op wat fokus ek? Lukas 19:1-10 Prop Danie Matthee
13-07-2008 Verdere Reaksie op God se Ontferming. Romeine 12:3-8 Dr Leon Steenkamp
09-06-2008 Om te wil lewe volgens 'n wil vir lewe Amos 5:4 Dr Leon Steenkamp
25 Mei en 14 Junie 2007 Daar gebeur iets met die doop Hand 2:37 - 47 Ds Veneto Keyter
16-03-2008 Kruiskerk   Dr Leon Steenkamp
11-02-2007 Nagmaal - Om te Eet en te Drink   Dr Leon Steenkamp
          2006 SUKSES Kommunikamma   Dr Leon Steenkamp
13-11-2005 Doop-Nagmaal-Dankfees   Dr Leon Steenkamp
  Maar God? Efesiërs 2:4 Dr Leon Steenkamp
  Waar is jy Warm? Johannes 18:18 Dr Leon Steenkamp
  Nagmaal met Kraggakamma nagmaalslied   Dr Leon Steenkamp
  Doop uit Jakobus 4:13-17 Jakobus 4:13-17 Ds Veneto Keyter
  Liefde vir God   Ds Veneto Keyter
  Openb 5:11-14 Openb 5:11-14 Ds Veneto Keyter
  Sang as liefde vir God en mens   Ds Veneto Keyter
  sonde 30 april   Ds Veneto Keyter
  Onder leierskap van God 2 Sam 1, 17 - 27 Ds Veneto Keyter


† Na bo †
© 2009-2024 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.