Fotogalery 2013 - 2019

Kerkraadslede 2019


Senior Jeug uitreik na Baakensvallei - 19 Mei 2019


Kermis 1ste Mei 2019



Maart Malligheid 1 Maart 2019



Belydenisaflegging katkisante 17 Februarie 2019



ViA afskop 28 Januarie 2019



LEEF@DISAVONTUURRUKLIK   18-20 Januarie 2019 J-Bay VCSV Kampterrein



Ons skop 2019 af met groot opgewondenheid!



ViA se afsluiting 19 November 2018
 


ViA Vrouetee saam met Lindie Strydom se tema was "Breek die reëls" - 15 September 2018
 


Kraggakamma Kermis - 16 Junie 2018



Moedersdagtee - Saterdag 12de Mei 2018



Die verhaal oor die onwankelbare geloof van Dawid en Goliat in 1 Samuel 1



Gemeente verwelkom nuwe intrekkers by 'n besonderse geleentheid: 19de April 2018



Ons is 'n eenvoudige geloofsgemeenskap onder permanente konstruksie van die Heilige Gees.
Ons leef met vreugde. Verwelkom vreemdelinge. Soek die hart van God vir elkeen




Maart Malligheid: 9de Maart 2018



ViA se afskop en eerste saamkuier- geleentheid 19de Februarie 2018



Belydenis van geloof: 11de Februarie 2018



Senior Kategesekamp: 26-28 Januarie 2018



Leef@kerk nooi jou vir 'n uur lange stap in die Baakensriviervallei.
Ons toerleiers is Vince en Mariëtte Jearey, wat dien as lede van die Baakensvallei Bewarings Trust in ons gemeente.
Kom ervaar die prag van God in ons agterplaas.



Gemeente ete - 20 Augustus 2017
     

Kraggakamma Kermis - 16 Junie 2017
 

Kategese uitreik 28 Mei 2017
 

Wêreldbiddag vir Vroue 2 Maart 2017
 

Kry jou lewe in lyn - ViA 2017
 

Belydenisaflegging 2017
 

Via afsluiting 2016
 

Fonteinvriende kersete powerpoint

Ds Deon Els se bekendstelling
 

Fonteinvriende se eerste byeenkoms in 2016
 

KATEGESE KUIER EN KENMEKAAR PIEKNIEK


GR 8 -11 KATEGESEKAMP: 23-24 Januarie te Eersterivier-kampterrein


Fonteinvriende kuier heerlik saam
 

Vrouekamp 2015
 

Avontuurweek 2015


Kermis 2015


Belydenis van geloof 2015


Vrolike Vroue Fees


Kategese uitstappie
 

Seniorkamp 2015


Kersliedere by Kraggakamma Uitspanning


Kersmark 2014
 

Kermis 2014


Pretdraf 2014


Vrouekamp 2014



Valentynsete 14de Februarie 2014
 

Selkamp 6 - 8 Desember 2013 by "The Homestead"



Ons het geskiedenis gemaak. Vir die eerste keer het die Personeel van Kraggakamma saam 'n kersete gehad.
Vir die afgelope 2 jaar bid ons Vrydagoggende saam. Ons het net gevoel ons moet die werkers betrek.
Verlede jaar het ons net vir die werkers sakke koekies gegee maar hierdie jaar het ons vir hulle hampers (geskenkpakke) gegee saam met die KFC ete in die bushuisie. Dit was baie lekker en gesellig.

   



Kerssangdiens 2013                                                                                      Fontein van liefde
 

                          Dankfees 2013                                                                         Kersmark 2013
 

Ouboskamp 2013


Kategete braai 2013


                   

Kermis 2013


Pretdraf 2013


Mighty Men 2013


Seniorkamp 2013 - "Deel jou geloof"


Jeugkamp 2013 - "Wie is ek?"


Bevestiging van ds MG van Rooyen


† Na bo †
© 2009-2024 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.