Tema: Die uitdaging om sout en lig te wees!
Kermis 2024 - Ons versoek nou al dat julle saam met ons sal droom, dink en help om van hierdie geleentheid 'n reuse sukses te maak. Ons is veral opsoek na mense wat sal help koeke en kleinkoekies bak, poedings maak, produkte wil skenk en sommer net wil help. Julle kan ook reeds julle wit-olifante op Maandae en Woensdae tussen 8:00 en 12:00 by die kerkkantoor kom aflaai. Maak solank die datum vas in julle dagboeke om saam te kom kuier by die jaarlikse Kermis. Bestel van Lam
Jeugbedienning        Jongmense        KammaKidz
Kleingroepbediening        Mannebediening        Musiekbediening
Padlangs        There4Ministries        Vroue in Aksie
  'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf
Skandeer die Kraggakamma Gemeente SnapCode met jou slimfoon om maandelikse dankoffers, weeklikse offergawes,
aankope en donasies deur middel van SnapScan te betaal. www.getsnapscan.com