Woordbediening

'n Verskeidenheid preke op audio CD kan by die kerkkantoor bestel word.   Audio CD bestellings

DATUM TEMA TEKSVERS PREDIKER
24-02-2019 Erediens se Tema:
Ons is God se breekbare en bruikbare kleipotte
Skriflesing: Jeremia 18 vers 1-6 en 2 Korintiërs 4 vers 1-15 Ds MG van Rooyen
17-02-2019 Erediens se Tema:
Ons is belydende ledemate van Christus se liggaam
Skriflesing: 1 Korintiërs 12 vers 4–31 en 13 vers 1-3 Ds MG van Rooyen
20-01-2019 Erediens se Tema: Die Fout op ons ID's Skriflesing: 1 Petrus 2 vers 9-17 Ds MG van Rooyen
06-01-2019 Erediens se Tema: God doen wat Hy beloof Skriflesing: Romeine 4 vers 18 tot 21 Ds MG van Rooyen
       
09-12-2018 Erediens se Tema: Wie is bo-aan jou geskenkelys? Skriflesing: Matteus 2 vers 1 - 12 Ds MG van Rooyen
02-12-2018 Erediens se Tema: Dra jy 'n toga of 'n voorskoot? Skriflesing: Matteus 12 vers 15 tot 21 Ds MG van Rooyen
11-11-2018 Erediens se Tema: Ons het hoop! Skriflesing: Klaagliedere 3 Ds MG van Rooyen
21-10-2018 Erediens se Tema: In die woestynskool van die Here Skriflesing: Deuteronomium 8 Ds MG van Rooyen
07-10-2018 Erediens se Tema: Die oorlog is God se saak Skriflesing: 2 Kronieke 20 vers 1-30 Ds MG van Rooyen
23-09-2018 Erediens se Tema:
Jesus gaan na skelm, siek en sondige mense.
Skriflesing: Lukas 5 vers 27-32 Ds MG van Rooyen
16-09-2018 Erediens se Tema:
Ek was eenmaal blind, maar nou sien ek.
Skriflesing: Lukas 24 vers 13-35 Ds MG van Rooyen
26-08-2018 Erediens se Tema:
Die hande saam met myne op die tafel.
Skriflesing: Lukas 22 vers 3-24; 34 Ds MG van Rooyen
19-08-2018 Nagmaal Erediens se Tema:
Die feesdeure staan nou oop.
Skriflesing: Lukas 14 vers 15-24 Ds MG van Rooyen
05-08-2018 Erediens se Tema:
Oor wie gaan dit in jou lewe?
Skriflesing: Lukas 7 vers 29–50 Ds MG van Rooyen
22-07-2018 Erediens se Tema:
Saam met wie sal jy graag wil eet?
Skriflesing: Lukas 19 vers 1-10 Ds MG van Rooyen
24-06-2018 Gesamentlike diens se Tema:
Om 'n vriend uit die sloot op die wal te help.
Skriflesing: Job 2 vers 11-13 Ds MG van Rooyen
15-06-2018 Oggenddiens se Tema:
Die wedloop van geloof is nie ‘n pretloop nie.
Skriflesing: 1 Timoteus 4 vers 6 -11 Ds MG van Rooyen
10-06-2018 Erediens se Tema:
God se plan loop ook deur sukkelende families.
Skriflesing: Genesis 37 Ds MG van Rooyen
03-06-2018 Erediens se Tema::
Geloofsfamilies wat leer luister, word deel van God se storie
Skriflesing: Openbaring 5 vers 11-14 Dr Deon Els
27-05-2018 Erediens se Tema:
Ouers dra meer as DNA oor
Skriflesing: Eksodus 1 vers 22 tot 2 vers 10 Ds MG van Rooyen
13-05-2018 Erediens se Tema::
Instruksies vir God se genadegawes
Skriflesing: 1 Korintiërs 12 vers 1–11 Dr Deon Els
13-05-2018 Pienksterdiens se Tema:
Die vuur steek ons aan die brand
Skriflesing: Handelinge 1 vers 1- 8 en 2 vers 1-13 Ds MG van Rooyen
10-05-2018 Hemelvaart se Tema: Waar is Jesus vandag? Skriflesing: 2 Korintiërs 3 vers 1 - 18 Ds MG van Rooyen
06-05-2018 Erediens se Tema:
'n Pa wat droogmaak, is 'n man na die hart van God
Skriflesing: 1 Samuel 13 v 14 en 16 v 7
Handelinge 13 v 21-24 en 13 v 36a
Ds MG van Rooyen
22-04-2018 Erediens se Tema:
Ek en my familie sal die Here dien
Skriflesing: Deuteronomium 6 vers 1–25 Ds MG van Rooyen
04-04-2018 Erediens se Tema: Gee die volgende treë Skriflesing: Johannes 20 vers 19-31 Ds MG van Rooyen
25-03-2018 Klassieke Diens se Tema:
In die skadu van die kruis
Skriflesing: Matteus 26 vers 36-46 Ds MG van Rooyen
25-02-2018 Klassieke Diens se Tema: Jesus seën kinders Skriflesing: Markus 10 vers 13 tot 16 Ds MG van Rooyen
18-02-2018 Nagmaaldiens se Tema:
Nie hamergooiers nie, maar voetewassers
Skriflesing: Filippense 2 vers 1 tot 11 Ds MG van Rooyen
04-02-2018 Klassieke Diens se Tema: Ons is familie Skriflesing: Markus 3 vers 20-21 en 31-35 en Johannes 19 vers 26-27 (3de kruiswoord) Ds MG van Rooyen


2017         2016         2015         2014         2013         2012         2011         2010


† Na bo †
© 2009-2019 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.