Orrelis


Mnr Benji de Lange
Kontakbesonderhede: 082 899 5644
E-pos: mrdelange2010@gmail.com


1. Watter herinneringe aan jou kinderdae staan vir jou uit?
Toe ons as gesin met 'n treinvakansie na my oom in Pretoria toe is.

2. Watter interessante draaie het jy al deur die lewe geloop?
Dis seker nie die mees interessante draai nie, maar iets wat my altyd sal bybly, is die 13 maande wat ek as fabriekarbeider in Engeland gewerk het.

3. Wat doen jy graag as jy nie werk nie?
Ek is baie lief vir toer en gaan graag oorsee wanneer ek lank genoeg gespaar het.

4. Vertel bietjie meer oor jou musiekloopbaan:
Ek was 'n "late bloomer" wat eers in die hoërskool met musiek begin het. Tydens my hoërskooljare het ek 'n groot liefde vir musiek ontwikkel.
Ek het myself aanvanklik op 'n 'keyboard' leer speel, maar later by Colin Campbell en Antonio Lawack les gehad. Na skool het ek eers na 'n Interne Ouditkunde graad, B Mus gaan swot.




Gedurende Februarie 1974 het die kerkraad besluit om 'n pyporrel van die Neo-Baroktipete te bekom.

Ongelukkig was die orrel nie klaar gebou met die ingebruikneming van ons gebouekompleks in September 1975 nie.

Op Sondag, 8 Augustus 1976 is die orrel in gebruik geneem.



















† Na Bo †
© 2009-2019 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.