Dis 'n lekker kuberkliek om Koninkryksake deur middel van ons eie webwerf bekend te maak en te bevorder. Die basiese uitleg is nou beskikbaar op die internet sodat jy dit verder kan help ontwikkel deur jou bydraes, foto's, terugvoer en voorstelle vir ons te stuur na kuberkamma@ngkraggakamma.co.za                          
| Administrasie en Diensverhoudinge | Eiendomme | Getuienisaksie | Gemeentebediening en erediens | Kleingroepbediening | Leer- en aktuele sake | Media | Musiekbediening | Senior Lidmate | Skakeling | Tuinbou | ViA |


